Mark 9:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Jesus het hom aan die hand geneem en hom opgehef; en hy het opgestaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het hom egter aan die hand gevat om hom op te help, en hy het opgestaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Jesus het hom by die hand gegryp en hom opgerig; en hy het opgestaan. |
| Afrikaans 1983 | Jesus het hom egter aan die hand gevat en opgehelp, en hy het opgestaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het egter sy hand gevat, hom regop gehelp, en hy het opgestaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het sy hand geneem en hom opgehelp, en die seun het opgestaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus vat toe sy hand en help hom op, en die seun het regop gestaan. |