Mark 9:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die gees het uitgeroep en hom seer geskeur en uit hom uitgegaan, en hy was soos een dooie; in soverre dat baie gesê het: Hy is dood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die gees het toe geskree en die kind hewige stuiptrekkings laat kry voordat hy uit hom uitgegaan het. Die kind het daar vir dood bly lê sodat baie mense gesê het: “Hy ís dood!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En nadat hy geskreeu en hom baie stuiptrekkings laat kry het, het hy uitgegaan. En die seun het soos 'n dooie geword, sodat baie gesê het: Hy is dood. |
| Afrikaans 1983 | Die gees het hom laat skreeu en hewige stuiptrekkings laat kry en toe uit hom uitgegaan. Dit het gelyk of die seun dood is, sodat baie mense gesê het: “Hy is dood.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die gees het toe geskreeu en die seun baie stuiptrekkings laat kry en uit hom uitgegaan. Die seun het soos 'n dooie geword, sodat baie mense gesê het: “Hy het gesterf.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die gees het hard geskree en hy het die seun nog meer laat ruk en skop. Toe het hy uit die seun uitgegaan. Dit het gelyk of die seun dood is, en baie van die mense het gesê hy is dood. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die gees het vreeslik gegil, die seun nog erger stuiptrekkings laat kry en is toe uit die seun uit. Die seun het doodstil bly lê. Baie mense het gedink hy is dood. |