Mark 9:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy vra sy vader: Hoe lank is dit sedert dit oor hom gekom het? En hy sê: Van 'n kind.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus vra toe vir die pa: “Hoe lank gebeur dit nou al met hom?” “Van kleins af,” was sy antwoord.
Afrikaans 1933/1953 Daarop vra Hy sy vader: Hoe lank is dit al dat dit hom oorgekom het? En hy sê: Van sy kindsdae af;
Afrikaans 1983 Jesus het vir die pa gevra: “Hoe lank is dit al dat dit hom oorkom?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het die vader gevra: “Hoe lank gebeur dit al met hom?” Hy het geantwoord: “Van kleins af.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir die seun se pa gevra: “Van wanneer kom die onrein gees in jou seun?” Die pa het gesê: “Vandat hy klein was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hoe lank gebeur dit al met hom?” vra Jesus sy pa.