Mark 9:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dadelik was die hele volk, toe hulle hom aanskou, grootliks verbaas, en na hom toe gehardloop en hom gegroet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net toe al die baie mense Jesus sien, het hulle Hom verras tegemoet gehardloop en begroet. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dadelik toe die hele skare Hom sien, was hulle baie verbaas en het na Hom gehardloop en Hom gegroet. |
| Afrikaans 1983 | Die hele menigte was verras toe hulle Jesus skielik sien, en het nader gehardloop om Hom te verwelkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hele skare was dadelik verras toe hulle Jesus sien, en het nader gehardloop en Hom gegroet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die mense vir Jesus sien, was hulle baie verbaas. Hulle het na Hom toe gehardloop en hulle het Hom gegroet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense was verras toe hulle skielik vir Jesus daar sien aankom en hardloop na Hom toe. |