Mark 9:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het hom gevra en gesê: Waarom sê die skrifgeleerdes dat Elía eers moet kom? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het Hom toe uitgevra: “Waarom hou die skrifkenners vol dat Elia eers moet terugkeer voordat die Messias sal verskyn?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle vra Hom en sê: Waarom sê die skrifgeleerdes dat El¡a eers moet kom? |
| Afrikaans 1983 | Hulle vra Hom toe: “Waarom sê die skrifgeleerdes dat Elia eers moet kom?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle vra Hom toe: “Waarom sê die skrifkenners dat Elia eers moet kom?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dissipels het vir Jesus gevra: “Hoekom sê die skrifgeleerdes Elia moet kom voordat die Messias kom?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle vra toe vir Jesus: “Waarom sê die slim mense dat Elia eers moet kom voordat die beloofde Redder sy opwagting gaan maak?” “Wel,” sê Jesus, “laat Ek dit so stel. |