Mark 8:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die wat geëet het, was omtrent vier duisend, en hy het hulle weggestuur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was omtrent 4 000 mense. Daarna het Hy hulle huis toe gestuur. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die wat geëet het, was omtrent vier duisend. En Hy het hulle weggestuur. |
| Afrikaans 1983 | Daar was omtrent vier duisend mense. Daarna het Hy hulle huis toe gestuur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was ongeveer vierduisend mense. Daarna het Hy hulle weggestuur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was omtrent 4 000 mense wat geëet het. Toe het Jesus almal huis toe gestuur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar was altesaam omtrent 4 000 mense. Toe hulle klaar geëet het, het Jesus die mense gevra om huis toe te gaan. |