Mark 8:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Of wat sal 'n mens gee in ruil vir sy siel?
Afrikaans (NLV) 2011 Jy sal met niks ter wêreld daarvoor kan vergoed nie.
Afrikaans 1933/1953 Of wat sal 'n mens gee as losprys vir sy siel?
Afrikaans 1983 Wat sal 'n mens kan gee in ruil vir sy lewe?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat sou 'n mens gee as losprys vir sy lewe?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hoeveel sal 'n mens betaal vir sy lewe?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Mens kan nie vir jou ’n plek by God koop met al die geld in die wêreld nie.