Mark 8:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want wat baat dit 'n mens as hy die hele wêreld win en sy eie siel skade ly?
Afrikaans (NLV) 2011 Wat sal dit jou tog help as jy alles in die lewe bereik, maar jou diepste menswees ly skade?
Afrikaans 1933/1953 Want wat sal dit 'n mens baat as hy die hele wêreld win en aan sy siel skade ly?
Afrikaans 1983 Wat help dit 'n mens tog om die hele wêreld as wins te verkry en sy lewe te verloor?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat baat dit 'n mens immers as hy die hele wêreld as wins bekom, maar sy lewe verloor?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As jy alles in die wêreld kry maar jy verloor jou lewe, dan help dit jou niks.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar vra eers vir jouself die volgende vraag: Wat help dit as al die skatte in die wêreld joune is, maar daar is nie vir jou plek by God nie?