Mark 8:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het hulle bevel gegee om vir niemand van hom te vertel nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Jesus het aan hulle streng opdrag gegee om dit vir niemand te vertel nie.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het hulle streng beveel om niemand van Hom te vertel nie.
Afrikaans 1983 Toe belet Hy hulle om dit vir iemand anders te vertel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het hulle toe opdrag gegee om niemand van Hom te vertel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het toe vir sy dissipels gesê hulle mag nie vir ander mense vertel dat Hy die Christus is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus vra hulle toe mooi om dit nie vir ander te sê nie.