Mark 8:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy sê vir hulle: Maar wie sê julle is Ek? En Petrus antwoord en sê vir hom: U is die Christus.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sê vir hulle: “En wat van julle, wie sê julle is Ek?” Petrus antwoord: “U is die Messias.”
Afrikaans 1933/1953 En Hy sê vir hulle: Maar julle, wie sê julle is Ek? En Petrus antwoord en sê vir Hom: U is die Christus.
Afrikaans 1983 “Maar julle,” vra Hy hulle, “wie, sê julle, is Ek?” Petrus antwoord Hom: “U is die Christus!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy vra hulle toe: “Maar julle, wie sê julle is Ek?” •Petrus antwoord Hom: “U is die Christus.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het aangehou om vir hulle te vra: “Maar julle, wat sê julle? Wie sê julle is Ek?” Petrus het Hom geantwoord: “U is die Christus!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Maar julle, wat sê julle van My? Wie is Ek?” vra Jesus hulle toe. Petrus sê toe: “U is Christus, die beloofde Redder.”