Mark 8:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het hom na sy huis weggestuur en gesê: Gaan nie in die stad in nie en vertel dit nie aan iemand in die stad nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het hom toe beveel: “Gaan reguit huis toe. Moenie indraai dorp toe nie.”
Afrikaans 1933/1953 En Hy het hom na sy huis gestuur en gesê: Moenie in die dorp gaan of dit aan iemand in die dorp vertel nie.
Afrikaans 1983 Jesus het hom huis toe gestuur en gesê: “Moenie by die dorp aangaan nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het hom huis toe gestuur en gesê: “Moenie in die dorp ingaan nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir die man gesê: “Gaan reguit huis toe. Moenie eers ingaan in die stad nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus sê toe vir die man: “Gaan nou reguit huis toe en moenie eers in die dorp ’n draai gaan maak nie.”