Mark 8:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het opgekyk en gesê: Ek sien mense soos bome wat loop. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die man kyk toe op en sê: “Ja, ek sien mense, maar hulle is baie dof. Hulle lyk soos bome wat rondloop.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy kyk op en sê: Ek sien die mense, want ek sien hulle soos bome rondloop. |
| Afrikaans 1983 | Hy het sy oë geknip en gesê: “Ek sien mense, iets soos bome. Ek sien hulle loop.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die man het opgekyk en gesê: “Ek sien die mense. Ek sien hulle rondloop soos bome.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die blinde man het begin sien en hy het vir Jesus gesê: “Ek dink ek sien mense, want ek sien iets soos bome wat loop.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die man kyk toe op en sê: “Ja, ek sien mense, maar net baie vaagweg. Hulle lyk amper soos bome wat rondloop.” |