Mark 8:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het in Betsáida gekom; en hulle het 'n blinde man na hom gebring en hom gesmeek om hom aan te raak.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe hulle in Betsaida aankom, het mense ’n blinde man na Jesus toe gebring en gesoebat dat Hy sy hand op hom moes sit en hom gesond maak.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het in Bets ida gekom, en hulle het 'n blinde man na Hom gebring en Hom gesmeek om hom aan te raak.
Afrikaans 1983 Hulle het in Betsaida aangekom, en toe bring die mense 'n blinde man na Jesus toe en vra Hom om hom aan te raak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle kom toe in Betsaida aan. Die mense het 'n blinde man na Jesus gebring en Hom gesmeek om hom aan te raak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus en sy dissipels het in die stad Betsaida gekom. Die mense het 'n blinde man na Jesus toe gebring en hulle het Hom gesoebat om aan die man te raak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Jesus-hulle in Betsaida aankom, bring die mense ’n blinde man na Jesus toe en vra Hom baie mooi om die man gesond te maak.