Mark 8:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy sê vir hulle: Hoe is dit dat julle nie verstaan nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Verstaan julle selfs nou nog nie?” het Hy hulle gevra. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Hy vir hulle: Hoe verstaan julle dan nie! |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Hy vir hulle: “Verstaan julle dan nog nie?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sê toe vir hulle: “Begryp julle steeds nie?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe vra Jesus vir sy dissipels: “Verstaan julle nog nie?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê Jesus vir hulle: “Kan julle dan nog steeds nie insien dat dit nie brood is waarteen Ek julle waarsku nie?” |