Mark 8:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek ontferm my oor die skare, want hulle is nou drie dae by my en het niks om te eet nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek is baie jammer vir hierdie mense, want hulle is nou al drie dae by My en het niks om te eet nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek voel innig jammer vir die skare, omdat hulle al drie dae by My bly en niks het om te eet nie. |
| Afrikaans 1983 | “Ek kry hierdie mense innig jammer, want hulle is nou al drie dae lank hier by My en hulle het niks om te eet nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ek voel innig jammer vir die skare, want hulle is reeds drie dae by My en het niks om te eet nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek voel baie jammer vir al hierdie mense, want hulle is al drie dae by My en hulle het niks kos nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek voel jammer en bekommerd oor die mense. Hulle is nou al drie dae hier by My en hulle het niks meer oor om te eet nie. |