Mark 8:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe ek die vyf brode onder vyfduisend gebreek het, hoeveel mandjies vol brokstukke het julle opgetel? Hulle sê vir hom: Twaalf.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Ek die vyf brode vir die 5 000 gebreek het, hoeveel mandjies vol oorskiet het julle opgetel?” Hulle antwoord Hom: “Twaalf.”
Afrikaans 1933/1953 En onthou julle nie toe Ek die vyf brode vir die vyf duisend gebreek het, hoeveel mandjies vol brokstukke julle opgetel het nie? Hulle sê vir Hom: Twaalf.
Afrikaans 1983 toe Ek die vyf brode vir die vyf duisend gebreek het, hoeveel mandjies vol stukke brood julle oorgehou het nie?” “Twaalf,” sê hulle vir Hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) toe Ek die vyf brode vir die vyfduisend gebreek het, hoeveel mandjies vol stukke julle opgetel het nie?” Hulle antwoord Hom: “Twaalf.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Ek vyf brode gebreek het en vir die 5 000 mense kos gegee het, hoeveel mandjies vol stukkies het julle daarna opgetel?” Die dissipels het geantwoord: “Twaalf mandjies.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***