Mark 8:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het onder mekaar geredeneer en gesê: Dit is omdat ons geen brood het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het toe onder mekaar geargumenteer: “Hy sê dit omdat ons geen brood by ons het nie.”
Afrikaans 1933/1953 Toe redeneer hulle onder mekaar en sê: Dit is omdat ons geen brode het nie.
Afrikaans 1983 Hulle het toe vir mekaar gesê dit is omdat hulle nie brood het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het toe onder mekaar bespiegel dat dit is omdat hulle nie brood het nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dissipels het daaroor met mekaar gepraat. Hulle het gedink Jesus sê dit omdat hulle nie brood gehad het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die dissipels wonder toe onder mekaar waarom Jesus nou juis dit sê. “Dit is seker omdat ons nie genoeg brood saamgebring het nie,” dink hulle toe.