Mark 8:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die dissipels het vergeet om brood te neem, en hulle het nie meer as een brood saam met hulle in die skip gehad nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die dissipels het vergeet om brood te koop. Hulle het net een brood by hulle in die skuit gehad.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het vergeet om brode saam te neem, en het net een brood by hulle in die skuit gehad.
Afrikaans 1983 Die dissipels het vergeet om brood saam te vat; hulle het net een by hulle in die skuit gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het vergeet om brode saam te neem. Behalwe 'n brood, het hulle niks anders by hulle in die boot gehad nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dissipels het nie genoeg brood saamgeneem nie. Hulle het net een brood by hulle in die boot gehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy volgelinge het vergeet om genoeg brood in te pak. Hulle het net een by hulle gehad.