Mark 8:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het hulle verlaat en in die skip geklim en weer na die oorkant vertrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het hulle toe net daar gelos, in die skuit geklim en weer na die oorkant toe vertrek.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het hulle verlaat en weer in die skuit geklim en na die oorkant gegaan.
Afrikaans 1983 Hy het hulle daar laat staan, weer in die skuit geklim en na die oorkant van die see toe gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het hulle verlaat, weer in die skuit geklim en na die oorkant vertrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het weggegaan van die Fariseërs. Hy het weer in die boot geklim en na die ander kant van die see gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus het die stryerige Jode daar gelos, in die skuit geklim en na die ander kant van die See van Galilea gevaar.