Mark 8:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dadelik het Hy saam met sy dissipels in 'n skip geklim en in die streke van Dalmanutha gekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het Hy dadelik saam met sy dissipels in die boot geklim en die see oorgesteek na die omgewing van Dalmanuta.
Afrikaans 1933/1953 En dadelik het Hy met sy dissipels in die skuit geklim en in die streke van Dalmanuta gekom.
Afrikaans 1983 Hy het toe dadelik saam met sy dissipels in die skuit geklim en na die gebied Dalmanuta toe gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het dadelik in 'n boot geklim en saam met sy dissipels na die streek van Dalmanuta gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus en sy dissipels het toe dadelik in 'n boot geklim en na plekke naby die stad Dalmanuta gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy en sy getrouste volgelinge is met die skuit na die gebied van Dalmanuta toe.