Mark 8:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In daardie dae toe die skare baie groot was en niks gehad het om te eet nie, het Jesus sy dissipels na Hom geroep en vir hulle gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Ongeveer dieselfde tyd was daar weer ’n groot menigte mense by Jesus. Omdat hulle nie kos gehad het nie, het Jesus sy dissipels nadergeroep met die woorde:
Afrikaans 1933/1953 In die dae toe daar 'n baie groot menigte was en hulle niks gehad het om te eet nie, het Jesus sy dissipels na Hom geroep en vir hulle gesê:
Afrikaans 1983 In daardie selfde tyd was daar weer 'n keer 'n groot menigte mense by Jesus, en hulle het niks gehad om te eet nie. Hy roep toe sy dissipels nader en sê vir hulle:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe daar gedurende daardie dae weer 'n groot skare was en hulle niks gehad het om te eet nie, het Jesus die dissipels nader geroep en vir hulle gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In daardie tyd was daar weer 'n groot klomp mense saam met Jesus en hulle het niks kos gehad nie. Jesus het sy dissipels na Hom toe geroep en vir hulle gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl Jesus daar rond was, was daar op ’n slag weer so baie mense bymekaar. Hulle het niks by hulle gehad om te eet nie. Jesus roep toe sy getrouste volgelinge eenkant toe en sê: