Mark 7:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle godsdiens is blote skyn, want hulle hou menslike dogmas voor as wette van God.’
Afrikaans 1933/1953 Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is.
Afrikaans 1983 Dit help niks dat hulle My probeer dien deur leerstellings van mense as gebooie van God voor te hou nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Tevergeefs vereer hulle My, want hulle onderrig as leerstellings die voorskrifte van mense.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit help niks om God so te dien nie. Want hulle leer vir die mense wette wat hulle self gemaak het, en dan sê hulle dit is God se wette.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle gebruik mooi godsdienstige woorde asof dit God is wat so sê, maar dit is ’n klomp reëls wat hulle sommer self uitgedink het.’