Mark 7:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle was grootliks verbaas en sê: Hy het alles goed gedoen: die dowes laat Hy hoor en die stommes praat.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle was absoluut oorweldig. “Hy het alles so wonderlik gedoen,” het hulle gesê. “Hy maak selfs dowe en stom mense gesond!”
Afrikaans 1933/1953 En hulle was uitermate verslae en het gesê: Hy het alles goed gedoen: die dowes laat Hy hoor en die stommes praat.
Afrikaans 1983 Hulle is geweldig aangegryp en het gesê: “Alles wat Hy doen, is goed: die dowes laat Hy hoor en die stommes laat Hy praat.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle was uitermate verwonderd en het gesê: “Hy het alles goed gedoen – selfs dowes laat Hy hoor en stommes laat Hy praat.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense was baie verbaas en hulle het gesê: “Alles wat Jesus gedoen het, is goed. Hy laat dowes hoor en Hy laat mense wat stom is, praat.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense kon eenvoudig nie oor al hierdie wonderlike dinge stilbly nie. “Alles wat Hy doen, is eenvoudig goed. Hy laat mense hoor wat doof was en mense wat nie kon praat nie, praat nou normaal.”