Mark 7:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy kyk op na die hemel, sug en sê vir hom: Effata, dit is: Maak oop!
Afrikaans (NLV) 2011 Terwyl Hy na die hemel toe opkyk, sug Hy swaar en beveel toe: “Gaan oop!”
Afrikaans 1933/1953 en nadat Hy opgekyk het na die hemel, sug Hy en sê aan hom: ffata, dit is: Gaan oop!
Afrikaans 1983 Daarna het Hy na die hemel toe opgekyk, gesug en vir hom gesê: “Effata!” Dit beteken: Gaan oop!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadat Hy na die hemel opgekyk het, sug Hy en sê vir hom: “Effata!” dit is, ‘Gaan oop!’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het opgekyk na die hemel en hard gesug. Hy het vir die man gesê: “Effata!” Dit beteken “Gaan oop!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus kyk toe op hemel toe en met ’n diep sug sê Hy vir die man: “Effata.” (Dit beteken: “Gaan oop.”)