Mark 7:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het een na hom gebring wat doof was en 'n belemmering in sy spraak gehad het; en hulle smeek hom om sy hand op hom te lê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle bring toe ’n dowe man met ’n spraakgebrek na Hom toe en soebat Hom om sy hand op die man te sit om hom gesond te maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe bring hulle na Hom 'n dowe wat swaar praat, en smeek Hom om hom die hande op te lê. |
| Afrikaans 1983 | Die mense bring toe 'n dowe man wat ook 'n spraakgebrek het na Hom toe en vra Hom om tog sy hand op hom te lê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle bring toe iemand wat doof was en met 'n spraakgebrek na Hom, en smeek Hom om die man die hande op te lê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense bring toe 'n dowe man wat swaar gepraat het, na Jesus toe. Hulle het vir Jesus gesoebat om sy hand op die man te sit en hom gesond te maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar gekom, bring hulle ’n man na Jesus toe wat nie kon hoor nie en baie swaar gepraat het. Hulle vra toe vir Jesus om sy hand op die man te sit en hom gesond te maak. |