Mark 7:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En weer, toe hy van die kusgebiede van Tirus en Sidon af vertrek het, het hy by die see van Galilea gekom, deur die middel van die kusgebiede van Dekapolis. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op pad terug van die omgewing van Tirus het Jesus oor Sidon en deur die Tien Stede-gebied na die See van Galilea gegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het weer uit die gebied van Tirus en Sidon vertrek en na die see van Galil,a gegaan, deur die gebied van Dek polis. |
| Afrikaans 1983 | Jesus is weer uit die gebied van Tirus weg en deur Sidon na die See van Galilea toe in die gebied van Dekapolis. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het weer uit die gebied van Tirus vertrek en deur Sidon na die See van Galilea gegaan, deur die gebied van Dekapolis. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het weer weggegaan van die plekke naby die stad Tirus. Hy het deur die stad Sidon gegaan en deur Dekapolis na die See van Galilea. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van die gebied van Tirus af is Jesus verby die See van Galilea na die gebied wat Tien Stede genoem word. Hy het die pad deur Sidon gevat. |