Mark 7:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe sy by haar huis kom, vind sy die duiwel wat uitgegaan het, en haar dogter lê op die bed. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Tuisgekom kry sy toe haar kind rustig op die bed lê, heeltemal gesond. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe sy huis toe gaan, vind sy dat die duiwel uitgevaar het en dat haar dogter op die bed lê. |
| Afrikaans 1983 | Toe sy by die huis kom, kry sy haar kindjie op die bed lê en die bose gees was al klaar uit haar uit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En toe sy by haar huis kom, kry sy die kindjie op die bed lê, en die demoon was reeds uit haar uit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die vrou het weggegaan. Toe sy by die huis kom, het sy gesien haar kind lê op die bed en die duiwel het klaar uitgegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sy by die huis kom, kry sy haar dogter op die bed. Die demoon was weg. |