Mark 7:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê hy vir haar: Gaan na hierdie woord; die duiwel het uit jou dogter gegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Uitstekend!” het Jesus vir haar gesê. “Omdat jy My so goed geantwoord het, kan jy maar huis toe gaan. Die duiwel het jou dogter verlaat.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy sê vir haar: Ter wille van hierdie woord kan jy gaan; die duiwel het uit jou dogter uitgevaar. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Hy vir haar: “Op grond van wat jy gesê het, kan jy maar huis toe gaan; die bose gees het al klaar uit jou dogter uitgegaan.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop sê Hy vir haar: “Op grond van wat jy gesê het, gaan huis toe! Die demoon het reeds uit jou dogter uitgegaan.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir haar gesê: “Jy het goed geantwoord. Jy kan huis toe gaan, want die duiwel het al klaar uit jou dogter uitgegaan.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dit is ’n goeie antwoord,” sê Jesus. “Gaan maar huis toe, want die demoon is nie meer in jou dogter nie.” |