Mark 7:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die vrou was 'n Griek, 'n Sirofeniciese van nasie; en sy het Hom gesmeek om die duiwel uit haar dogter uit te dryf.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy was ’n Griekse vrou wat van Siro-Fenisië afkomstig was. Sy het Jesus aanhou smeek om die duiwel uit haar dogter te dryf.
Afrikaans 1933/1953 En sy was 'n Griekse vrou, 'n Siro-Feniciese van geboorte, en sy het Hom gevra om die duiwel uit haar dogter uit te dryf.
Afrikaans 1983 Hierdie vrou was 'n Griek wat in Siro-Fenisië gebore is. Sy het Hom gevra om die bose gees uit haar dogter uit te drywe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was 'n Griekse vrou, van Siro-Fenisiese afkoms. Sy het Hom gevra om die demoon uit haar dogter uit te dryf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy was 'n Griekse vrou wat in Siro-Fenisië gebore is. Sy het aangehou om vir Jesus te vra om die duiwel uit haar dogter uit te jaag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) (Sy was ’n Griek wat in Siro-Fenisië gebore is.) Sy val toe voor Hom neer en smeek Hom om die bose gees uit haar dogter te verjaag.