Mark 7:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al hierdie slegte dinge kom van binne en maak die mens onrein.
Afrikaans (NLV) 2011 Al hierdie slegte dinge kom van binne af. Dít is wat jou voor God onrein maak.”
Afrikaans 1933/1953 Al hierdie booshede kom van binne uit en maak die mens onrein.
Afrikaans 1983 Al hierdie slegte dinge kom van binne af en dit maak 'n mens onrein.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al hierdie slegte dinge kom van binne af en maak 'n mens onrein.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al hierdie slegte dinge kom van binne. Dit maak 'n mens onrein.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al hierdie dinge kom uit die binnekant van die mens - dít is dinge waarvan God nie hou nie en dit maak mense voor Hom onrein en onaanvaarbaar.”