Mark 7:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê: Wat uit die mens uitgaan, dit maak die mens onrein.
Afrikaans (NLV) 2011 En toe voeg Hy by: “Wat uit ’n mens uitgaan, dít is wat jou onrein maak.
Afrikaans 1933/1953 En Hy sê: Wat uit die mens uitgaan, dit maak die mens onrein.
Afrikaans 1983 “Maar,” het Hy verder gesê, “wat van binne af uit 'n mens kom, dít maak 'n mens onrein.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Hy het gesê: “Wat uit 'n mens uitgaan, dit maak 'n mens onrein.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het gesê: “Iets wat uit 'n mens uitgaan, die dinge wat hy sê, kan hom onrein maak,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat egter diep uit ’n mens se hart kom, maak die verskil en kan maak dat God niks daarvan hou nie.