Mark 7:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar is niks van buite af wat in hom ingaan, hom kan verontreinig nie; maar wat uit hom uitgaan, dit is dit wat die mens onrein maak.
Afrikaans (NLV) 2011 Wat van buite af in jou ingaan, kan jou nie onrein maak nie; wat uit jou uitgaan, dít is wat jou onrein maak.”
Afrikaans 1933/1953 Daar is niks wat van buite af in die mens ingaan wat hom onrein kan maak nie; maar die dinge wat van hom uitgaan, d¡t is die dinge wat die mens onrein maak.
Afrikaans 1983 Niks wat van buite af in 'n mens ingaan, kan hom onrein maak nie; maar die dinge wat uit 'n mens uitkom, dít maak hom onrein.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar is niks wat van buite af in 'n mens ingaan wat jou onrein kan maak nie, maar die dinge wat uit 'n mens uitkom, dit is wat jou onrein maak.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die kos wat by 'n mens se mond ingaan, maak hom nie onrein nie. 'n Mens word onrein van die dinge wat uit sy mond uitgaan, die dinge wat hy sê.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dit is nie wat julle eet en so in julle liggaam inneem wat julle onrein maak in God se oë nie. Nee, dit is wat by jou mond uitgaan wat jou vir God onrein maak.”