Mark 7:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Hy die hele volk na hom geroep het, sê Hy vir hulle: Luister elkeen van julle na my en verstaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna roep Jesus die skare weer na Hom toe en sê: “Julle moet almal luister en probeer verstaan wat Ek nou gaan sê.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het die hele skare na Hom geroep en vir hulle gesê: Luister almal na My en verstaan.
Afrikaans 1983 Daarna het Jesus weer die menigte nader geroep en vir hulle gesê: “Luister julle almal hier na My en verstaan dit goed:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die skare weer nader geroep en vir hulle gesê: “Luister julle almal na My en verstaan!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het weer die klomp mense na Hom toe geroep en vir hulle gesê: “Julle moet almal na My luister, sodat julle kan verstaan wat Ek sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe draai Jesus na al die ander mense toe wat daar gesit het. “Luister nou mooi na My, want Ek wil nie hê julle moet My misverstaan nie.