Mark 7:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die Fariseërs en sommige van die skrifgeleerdes wat van Jerusalem gekom het, by Hom bymekaargekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op ’n dag het daar Fariseërs en sekere skrifkenners van Jerusalem af opgedaag om Jesus te konfronteer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die Fariseërs en sommige van die skrifgeleerdes wat van Jerusalem gekom het, het by Hom saamgekom; |
| Afrikaans 1983 | Die Fariseërs en sommige skrifgeleerdes wat van Jerusalem af gekom het, kom toe by Jesus. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die •Fariseërs en sommige van die skrifkenners wat van Jerusalem af gekom het, het toe by Hom byeengekom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Fariseërs het by Jesus bymekaargekom. Saam met hulle was daar ook skrifgeleerdes wat van Jerusalem gekom het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Klomp baie belangrike Jode uit Jerusalem kom toe na Jesus toe. Party van hulle was deel van die streng godsdienstige groep van die Fariseërs en daar was ook ’n paar wie se werk dit was om te sê hoe ’n mens die Skrif en veral die wet moes verstaan. |