Mark 6:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar wees geskoei met sandale; en nie twee jasse aantrek nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle kon wel sandale aantrek, maar moes klaarkom met die klere aan hulle lyf.
Afrikaans 1933/1953 maar skoene aan die voete; en: Julle moet nie twee kledingstukke aantrek nie.
Afrikaans 1983 Hulle moes wel skoene aantrek maar nie nog 'n kledingstuk saamvat nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle kon wel sandale dra, maar, het Hy gesê: “Julle moenie twee kledingstukke aantrek nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle mag sandale aantrek, en hulle moenie nog klere saamneem nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle kon wel sandale dra, maar moes nie ekstra klere saamvat nie.