Mark 6:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het bevel gegee dat hulle niks op hulle reis moes neem nie, behalwe net 'n staf; geen skroef, geen brood, geen geld in hulle beursie nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Verder het Hy aan hulle opdrag gegee om niks behalwe ’n kierie saam te neem nie — geen kos, geen rugsak, geen geld nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle bevel gegee om niks vir die pad saam te neem nie as net 'n stok alleen -- geen reissak, geen brood, geen geld in die beurs nie, |
| Afrikaans 1983 | Verder het Hy hulle bevel gegee om niks vir die pad saam te vat nie, net 'n kierie — geen kos, geen reissak, geen geld in die beursie nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ook het Hy hulle beveel om niks vir die pad saam te neem nie, behalwe net 'n wandelstok – nie brood of 'n reissak of geld in die gordel nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir hulle gesê hulle mag niks saamneem wanneer hulle gaan nie. Hulle mag net 'n kierie saamneem, maar nie kos, of 'n rugsak, of geld in hulle beursies nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus het hulle gevra om die volgende te doen: hulle kon ’n kierie vir die reis saamvat, maar niks anders nie - nie kos nie, ook nie ’n tas of geld nie. |