Mark 6:54 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hulle uit die skip kom, het hulle Hom dadelik geken,
Afrikaans (NLV) 2011 Toe hulle uit die skuit klim, het die mense Jesus dadelik herken.
Afrikaans 1933/1953 En toe hulle uit die skuit gaan, het die mense Hom dadelik herken.
Afrikaans 1983 Toe hulle uit die skuit klim, het die mense Hom dadelik herken
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe hulle uit die boot klim, het die mense Hom dadelik herken.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe hulle uit die boot klim, het die mense dadelik gesien dit is Jesus.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus het skaars uit die boot geklim of die mense het Hom herken.