Mark 6:52 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hulle het die wonder van die brode nie in ag geneem nie, want hulle hart was verhard. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Selfs ná die broodwonder het hulle nog nie begryp wie Hy werklik was nie; daarvoor was daar nog te veel weerstand in hulle harte. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hulle het by die wonder van die brode nie verstandig geword nie, omdat hulle hart verhard was. |
| Afrikaans 1983 | want hulle het nie werklik verstaan wat die vermeerdering van die brood beteken nie; hulle kon dit nog nie begryp nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want hulle het nie begryp wat met die brode gebeur het nie, omdat hulle harte verhard was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het ook nie verstaan wat dit beteken het toe Jesus die brood meer gemaak het nie. Maar hulle was hardkoppig, hulle wou nie verstaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |