Mark 6:51 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het na hulle geklim in die skuit; en die wind het gaan lê, en hulle was baie verbaas in hulleself en was verwonderd. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het toe by hulle in die skuit geklim en die wind het gaan lê. Hulle was baie verbaas oor wat hulle beleef het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het by hulle in die skuit geklim, en die wind het gaan lê; en hulle was by hulleself uitermate verbaas en verwonderd. |
| Afrikaans 1983 | Hy het toe by hulle in die skuit geklim, en die wind het gaan lê. Hulle was heeltemal uit die veld geslaan, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het toe by hulle in die boot geklim, en die wind het gaan lê. Hulle was uitermate verbaas, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het by hulle in die boot geklim, en die wind het opgehou waai. Die dissipels se monde was oop, hulle was baie verbaas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [51-52] Hy klim toe in die boot by hulle. Daar en dan gaan die wind toe ook lê. Sy volgelinge was heeltemal uit die veld geslaan. Al het hulle gesien hoe so baie mense met so ’n bietjie kos genoeg kry om te eet, het hulle nie verstaan wie Jesus regtig is nie. Hulle kon hulle oë nie glo nie. |