Mark 6:50 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want almal het Hom gesien en was ontsteld. En dadelik het Hy met hulle gespreek en vir hulle gesê: Hou goeie moed! Dit is Ek; wees nie bang nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle was almal verskrik toe hulle Hom sien. Maar Jesus het hulle dadelik gerusgestel en gesê: “Toemaar, moet julle nie ontstel nie. Dit is Ek.”
Afrikaans 1933/1953 want hulle het Hom almal gesien en was ontsteld. Toe spreek Hy dadelik met hulle en sê vir hulle: Hou goeie moed, dit is Ek; moenie vrees nie.
Afrikaans 1983 want hulle het Hom almal gesien en groot geskrik. Maar Hy het dadelik met hulle gepraat en vir hulle gesê: “Wees gerus, dit is Ek. Moenie bang wees nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want hulle almal het Hom gesien en was vreesbevange. Maar Hy het dadelik met hulle gepraat en vir hulle gesê: “Hou moed, dit is Ek! Moenie langer bang wees nie!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die dissipels het Hom gesien en hulle het baie bang geword. Jesus het dadelik met hulle gepraat en vir hulle gesê: “Toemaar, dit is Ek! Moenie bang wees nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***