Mark 6:49 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar toe hulle Hom op die see sien loop, het hulle gedink dat dit 'n gees was, en het uitgeroep: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hulle Hom so op die see sien loop, het hulle hard begin skree, want hulle het gedink dis ’n spook. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hulle Hom op die see sien loop, het hulle gemeen dat dit 'n spook was en hard uitgeskreeu; |
| Afrikaans 1983 | Toe hulle Hom op die see sien loop, het hulle gedink dit is 'n spook. Hulle het hard geskreeu, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar toe hulle Hom op die see sien loop, het hulle gedink dit is 'n spook, en hulle het hard geskreeu; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sy dissipels Hom op die water sien loop, het hulle gedink dit is 'n spook en hulle het hard geskree. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [49-50] Toe die son sy kop begin uitsteek, stap Jesus op die water na hulle toe. Hy wou langs hulle verbystap, maar toe hulle Hom op die water sien loop, dog hulle dit is ’n spook. Hulle het hulle spierwit geskrik. Jesus stel hulle toe dadelik gerus: “Moenie so skrik nie, dit is net Ek. Julle hoef nie bang te wees nie.” |