Mark 6:47 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe dit aand geword het, was die skip in die middel van die see, en hy alleen op die land. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Later die nag was die skuit al ver weg die see in en Hy was alleen op die land. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe dit aand geword het, was die skuit in die middel van die see en Hy alleen op die land. |
| Afrikaans 1983 | Toe dit aand word, was die skuit al ver weg die see in en Jesus alleen op die strand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe dit aand geword het, was die boot in die middel van die see, en Hy alleen aan land. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe dit aand geword het, was die dissipels en hulle boot amper in die middel van die see, en Jesus was alleen op die land. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe dit al goed donker was, was die boot mooi in die middel van die see. Jesus was alleen op die strand. |