Mark 6:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die wat van die brode geëet het, was omtrent vyfduisend man. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Volle 5 000 mans het van daardie vyf brode geëet! |
| Afrikaans 1933/1953 | En die wat van die brood geëet het, was omtrent vyf duisend manne. |
| Afrikaans 1983 | Van dié wat van die brood geëet het, was net die mans vyf duisend. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was vyfduisend mans wat van die brode geëet het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was baie mense wat van die kos geëet het. Die mans was omtrent 5 000. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar was baie mense; net die mans wat saamgeëet het, was 5 000. |