Mark 6:43 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het twaalf mandjies vol van die brokstukke en van die visse opgetel.
Afrikaans (NLV) 2011 Later het hulle twaalf mandjies vol oorskietbrood en -vis opgetel.
Afrikaans 1933/1953 en hulle het van die brokstukke twaalf mandjies vol opgetel, en van die visse.
Afrikaans 1983 Hulle het nog twaalf mandjies vol bymekaargemaak van die stukke brood en die vis.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het twaalf mandjies vol van die stukke brood en van die vis wat oorgebly het, opgetel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die mense klaar geëet het, het die dissipels twaalf mandjies vol stukkies brood en vis opgetel wat oorgebly het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het sy volgelinge die kos bymekaargemaak wat oorgebly het, ’n hele twaalf mandjies vol.