Mark 6:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het in geledere gaan sit, by honderde en by vyftig.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het toe in groepe van 100 en 50 gaan sit.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het gaan sit in groepe van honderd en van vyftig.
Afrikaans 1983 Die mense het in groepe van honderd en in groepe van vyftig gaan sit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het in groepe van honderd en van vyftig gaan sit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense het gaan sit. In party groepe was daar 100 mense, en in ander groepe was daar 50 mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***