Mark 6:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het hulle beveel om almal by groepe op die groen gras te laat sit.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna sê Jesus vir die mense om groepe te vorm en op die groen gras te gaan sit.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het hulle beveel om almal klompies-klompies op die groen gras te laat sit.
Afrikaans 1983 Hy het hulle opdrag gegee om al die mense klompies-klompies op die groen gras te laat sit om te eet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het hulle opdrag gegee om almal in groepe op die groen gras te laat sit om saam te eet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het gesê hulle moet al die mense in groepe bymekaar op die groen gras laat sit om te eet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [39-40] Jesus vra toe sy getrouste volgelinge om die mense in groepies, so tussen 50 en 100, op die groen gras te laat sit.