Mark 6:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die dag verby was, het sy dissipels na Hom gekom en gesê: Dit is 'n verlate plek, en nou is die tyd verby. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe dit alreeds laatmiddag begin word, kom sê sy dissipels vir Jesus: “Dis ’n verlate plek hierdie en kyk hoe laat is dit al. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe dit reeds laat geword het, kom sy dissipels na Hom en sê: Die plek is verlate en dit is reeds laat. |
| Afrikaans 1983 | Toe dit al baie laat was, het Jesus se dissipels vir Hom kom sê: “Dit is 'n afgeleë plek hierdie en dit is al baie laat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe dit al baie laat begin word, kom sy dissipels na Hom en sê: “Dit is 'n verlate plek, en dit is reeds baie laat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit het laat geword, en Jesus se dissipels het na Hom toe gekom. Hulle het vir Hom gesê: “Hierdie plek is ver van 'n stad en dit is al laat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit het later begin skemer raak. Jesus se volgelinge kom hou toe kajuitraad met Hom. “Ons is so ver van winkels af en kyk hoe laat is dit al. |