Mark 6:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het sy kop in 'n skottel gebring en dit aan die meisie gegee, en die meisie het dit aan haar moeder gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 en sy kop op ’n skinkbord gebring en vir die meisie kom gee. Sy het dit toe weer vir haar ma gegee.
Afrikaans 1933/1953 en sy hoof op 'n skottel gebring en dit aan die meisie gegee, en die meisie het dit aan haar moeder gegee.
Afrikaans 1983 sy kop in 'n skottel gebring en dit vir die meisie gegee, en die meisie het dit vir haar ma gegee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het sy kop op 'n skinkbord gebring en dit vir die meisie gegee, en die meisie het dit vir haar moeder gegee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het Johannes die Doper se kop in 'n skottel gebring en hy het dit vir die meisie gegee, en die meisie het dit vir haar ma gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het dit op ’n skinkbord vir die meisie gevat, wat dit weer vir haar ma gegee het.