Mark 6:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dadelik het die koning 'n laksman gestuur en bevel gegee om sy hoof te bring; en hy het gegaan en hom in die tronk onthoof.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het toe maar dadelik ’n soldaat gestuur met die opdrag om Johannes se kop te bring. Dié het Johannes toe in die tronk gaan onthoof
Afrikaans 1933/1953 En die koning stuur dadelik een van sy lyfwag met die bevel om sy hoof te bring; en hy het gegaan en hom in die gevangenis onthoof
Afrikaans 1983 Hy het dadelik iemand van sy lyfwag opdrag gegee en hom gestuur om Johannes se kop te gaan haal. Hy het hom in die tronk gaan onthoof,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die koning het dadelik sy laksman gestuur en opdrag gegee om die kop te bring. Hy het gegaan en hom in die tronk onthoof.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning het dadelik 'n soldaat gestuur en vir hom gesê hy moet Johannes se kop bring. Die soldaat het na die tronk gegaan en hy het Johannes se kop afgekap.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy stuur toe een van sy soldate om Johannes se kop te gaan haal. Die man is daar weg en het Johannes se kop in die tronk gaan afkap.