Mark 6:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het Herodias 'n twis teen hom gehad en sou hom doodgemaak het; maar sy kon nie:
Afrikaans (NLV) 2011 Om hierdie rede het Herodias ’n wrok teen Johannes gekoester. Sy wou hom uit die weg ruim, maar sonder Herodes se toestemming was sy magteloos.
Afrikaans 1933/1953 En Herodias het 'n oog op hom gehad en wou hom om die lewe bring en sy kon nie.
Afrikaans 1983 Herodias het daarna 'n wrok teen hom gekoester en wou hom laat doodmaak, maar sy kon nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Herodias het toe 'n wrok teen hom gekoester, en wou hom laat doodmaak, maar sy kon nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Herodias het vir Johannes gehaat. Sy wou hom laat doodmaak maar sy kon nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***